Poems On Site: 198,500+ Comments On Poems: 427,000+ Forum Posts: 105,000+ |
Custom Search
|
|
||||
Welcome ! | Home · FAQ · Topics · Web Links · Your Account · Submit Poetry · Top 30 · OldSite Link | 29-May 14:58:36 AEST | ||
|
||||
|
||||
|
|
Array
(
[sid] => 176510
[catid] => 1
[aid] => mick
[title] => Spore....
[time] => 2013-07-13 15:16:48
[hometext] =>
[bodytext] => 11:07:2013.... Ons trap baie spore in die sandduine van die lewe, Maar in die oggend het die nagwind dit weggewaai. Al's is verganklik behalwe ons liefde en omgee vir mekaaren. Elke dag se genade van BO! Daarom is ek dankbaar vir jou my man dat jy jou spore in my hart getrap het waar geen nagwind dit kan wegwaai nie. Jy is kosbaar vir my en ek dank ons Vader daar bo elke dag dat ek my lewe met jou deel. Jou liefde vir my weerspieel in jou oe en aanraking en n groter geskenk as jy van God kon ek nie vra nie. Hy het geweet ons hoort aanmekaar. Dankie Vader [comments] => 1 [counter] => 111 [topic] => 2 [informant] => RussellReinhardt [notes] => [ihome] => 0 [alanguage] => english [acomm] => 0 [haspoll] => 0 [pollID] => 0 [score] => 0 [ratings] => 0 [editpoem] => 1 [associated] => [topicname] => LovePoetry )
|