Poems On Site: 198,500+ Comments On Poems: 427,000+ Forum Posts: 105,000+ |
Custom Search
|
|
||||
Welcome ! | Home · FAQ · Topics · Web Links · Your Account · Submit Poetry · Top 30 · OldSite Link | 29-May 18:13:32 AEST | ||
|
||||
|
||||
|
|
Array
(
[sid] => 176437
[catid] => 1
[aid] => mick
[title] => Daar Sit My Maaitjie....
[time] => 2013-07-03 12:36:40
[hometext] => got an awesome friend in Namibia who lives on a farm. she told me what it's like there and this came to me
[bodytext] => 01:07:2013 Daar ver op Grootfontein. Daar sit my maaitjie en drink wyn. Op die stoepie van haar plaas huis. Elke sorg en bekommerniss verdruif. Kyk net hoe mooi is die son daar ver. Anderkant hoor sy die skape bler. Haar man werk nog die lande. Arme man kyk hoe lyk sy hande. Hier het sy kom vrede soek. In Afrika se verste hoek. Hier kan sy God hoor met haar praat. Met net liefde en raad. Dis so stil in die nag. Mens verlang soms na die dag. Maar nie te min. Hier kan sy oor als besin. Wat n prag deel om in te bly. Niemand kan dit stry. Ek wens haar net blydskap en geluk. Nooit weer n traan of snik. RR [comments] => 1 [counter] => 136 [topic] => 16 [informant] => RussellReinhardt [notes] => [ihome] => 0 [alanguage] => english [acomm] => 0 [haspoll] => 0 [pollID] => 0 [score] => 0 [ratings] => 0 [editpoem] => 1 [associated] => [topicname] => FriendshipPoetry )
|