Poems On Site: 198,500+ Comments On Poems: 427,000+ Forum Posts: 105,000+ |
Custom Search
|
|
||||
Welcome ! | Home · FAQ · Topics · Web Links · Your Account · Submit Poetry · Top 30 · OldSite Link | 29-May 17:30:28 AEST | ||
|
||||
|
||||
|
|
Array
(
[sid] => 117607
[catid] => 1
[aid] => mick
[title] => My Bure
[time] => 2006-04-03 08:01:06
[hometext] => A poem about domestic violence, written in Afrikaans.
[bodytext] => Die katte meaauw, honde blaf, dis ou nag, Dinsdag, als is deermekaar vannag. Gaos regeer, daar is geen keer aan die woede wat vanaand om my roer. Die voete trap, tonge klap, buurvrou skreeu, buurman brul, kinders se gehuil is wat die naglug vul. Als het begin toe buurvrou vir buurman vra wie se parfuum en lipstiffie buurman se hemp dra. Sien, buurvrou weet sy is nie buurman se enigste- vlekke op die lakken en laatnagtelike verskonongs verhoed haar om te glo als is soos dit moet wees, tog hou sy aan hoop. Haar grootste vrees is dat wat sy vermoed waar kan wees. Sy kry n naar gevoel as sy dit oorweeg, hoe kan hy so n gru daad pleeg- rolmodel vir dogter en seun. Maar sy durf nie vir buurman los, geld vir klere en kos, belasting en skuld briewe in die pos- waar sal sy dit kry sonder haar voorsiener. Dag na dag voel sy al hoe kleiner [comments] => 1 [counter] => 586 [topic] => 66 [informant] => Caged Soul [notes] => [ihome] => 0 [alanguage] => english [acomm] => 0 [haspoll] => 0 [pollID] => 0 [score] => 0 [ratings] => 0 [editpoem] => 1 [associated] => [topicname] => drugabuse )
|