Poems On Site: 198,500+ Comments On Poems: 427,000+ Forum Posts: 105,000+ |
Custom Search
|
|
||||
Welcome ! | Home · FAQ · Topics · Web Links · Your Account · Submit Poetry · Top 30 · OldSite Link | 12-June 20:28:14 AEST | ||
|
||||
|
||||
|
|
Array
(
[sid] => 87993
[catid] => 1
[aid] => mick
[title] => Dis nie haat nie
[time] => 2005-03-19 15:21:39
[hometext] => Language: Afrikaans. Wanneer weet jy, jy is verkeerd?
[bodytext] => Dis die haat wat ons so dryf, die gif in ons bloed wat ons verbly, die donkerte in ons harte wat ons so sny, hel is altyd hier en sal altyd hier bly. Wat is hoop rerag, as die dood ons inwag, wat is liefde rerag, as die mens na haat smag. Sal ons eendag ooit vergeet, van al die haat wat in ons leef, die geweld wat ons herleef, elke dag van die week. Sal ons harte ooit rein wees, as ons net mens is, sal die Here ons ooit vergeef, as daar demone in ons leef, sal ons vergifnis vra, as ons weet ons is verkeerd of sal ons net so in ons hel voort bly leef... [comments] => 1 [counter] => 565 [topic] => 13 [informant] => Kellros [notes] => [ihome] => 0 [alanguage] => dutch [acomm] => 0 [haspoll] => 0 [pollID] => 0 [score] => 0 [ratings] => 0 [editpoem] => 1 [associated] => [topicname] => DarkPoetry )
|